| |||||
| |||||
Leuse: Concordia res parvae crescunt | |||||
Volkslied: Wilhelmus van Nassouwe (Nederlands vir: "Wilhelm van Nassau") | |||||
![]() | |||||
Hoofstad | geen de facto: Den Haag | ||||
Taal/Tale | Nederlands | ||||
Godsdiens | Gereformeerde Kerk (staatsgodsdiens) Rooms-Katolieke Kerk (amptelik verbode) | ||||
Regering | Republiek | ||||
Amptelik: Geen de facto: Stadhouer |
|||||
- 1581–1584 | Willem I | ||||
- 1647–1650 | Willem II | ||||
- 1672–1702 | Willem III | ||||
- 1747–1751 | Willem IV | ||||
- 1751–1795 | Willem V | ||||
Wetgewer | State-Generaal van Nederland | ||||
Historiese tydperk | Franse Rewolusie | ||||
- Unie van Utrecht | 23 Januarie 1579 | ||||
- Plakkaat van Verlatinghe | 26 Julie 1581 | ||||
- Vrede van Münster | 24 Oktober 1648 | ||||
- Frans-Nederlandse Oorlog | 1672–1678 | ||||
- Anglo-Nederlandse Oorlog | 1780–1784 | ||||
- Verdrag van Parys | 20 Mei 1784 | ||||
- Bataafse Rewolusie | 19 Januarie 1795 | ||||
Geldeenheid | Gulden |
Staatskundige geskiedenis van die Nederlande | ||
Noordelike Nederlande | Suidelike Nederlande | Heilige Romeinse Ryk & Duitse Bond |
Goue van Oos-Francië | Goue van Wes-Francië | Goue van Oos-Francië |
Luik | ||
1384 ![]() Boergondiese Nederlande | ||
1482 ![]() Habsburgse Nederlande | ||
1543 ![]() Sewentien Provinsies (vanaf 1566 in opstand) | ||
1588 ![]() Republiek die Sewe Verenigde Nederlande |
1585 ![]() Spaanse Nederlande | |
1713 ![]() Oostenrykse Nederlande | ||
1795 ![]() Bataafse Republiek |
1794 ![]() Eerste Franse Republiek | |
1806 ![]() Koninkryk Holland | ||
1810 ![]() |
1804 ![]() | |
Eerste Franse Keiserryk | ||
1813 ![]() Vorstendom die Nederlande |
1814 Generaal- Goewernement | |
1815 ![]() Verenigde Koninkryk die Nederlande |
1815 ![]() Groothertogdom Luxemburg | |
1830 ![]() Koninkryk die Nederlande |
1830 ![]() Koninkryk België |
1848 & 1867 ![]() Groothertogdom Luxemburg |
Die Republiek van die Sewe Verenigde Nederlande (Nederlands: Republiek der Zeven Verenigde Nederlanden) was die republiek wat ontstaan tydens die Nederlandse rewolusie teen Spanje in 1588 tydens die Tagtigjarige Oorlog op die grondgebied van wat nou ongeveer Nederland is. Die republiek het uit die provinsies Holland, Zeeland, Groningen, Utrecht, Friesland, Gelderland en Overijssel bestaan. Drenthe, en vanaf 1648 (Vrede van Münster) sowel as dele van Limburg, Zeeuws-Vlaandere en Brabant het ook aan die Republiek behoort, maar het nie die status van selfstandige provinsie gehad nie. Drenthe het in teenstelling met Zeeuws-Vlaandere, Brabant en Limburg wel oor 'n eie vergadering beskik; die ander drie gebiede is deur die State-Generaal in Den Haag bestuur.[1]
In 1795 het die inval deur die Franse Revolusionêre Leër 'n einde gebring aan die ou Republiek en is die Bataafse Republiek in die plek daarvan in die lewe geroep.[1]
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search